SABC Digital Magazine

7de Laan Episodes – February 2016

7de Laan Episodes – February 2016
Evoke 7de Laan

7de Laan February 2016

7de Laan is a long running multi-cultural soap and is the brainchild of Danie Odendaal, who came upon the idea for this popular soapie nearly fifteen years ago when he was living in Melville.

Episode 3712

Tx Maandag 1 Februarie

Vandag is die belangrikste hofsaak van Xander se lewe. Altus staan op vir Paula. Elaine is oortuig dat Willem haar trouman is.

Today is Xander’s most important court date. Altus stands up for Paula. Elaine is convinced that Willem is her soul mate.

 

Episode 3713

Tx Dinsdag 2 Februarie

Paula en Kristin sit nie om dieselfde vuur nie. Bonita getuig vandag in die hof. Gaan Altus altwee vrouens in sy lewe kan gelukkig hou?

Paula cannot get rid of the thorn in her side. Bonita’s testifies. Will Altus be able to balance the two woman in his life?

 

Episode 3714

Tx Woensdag 3 Februarie

Diederik en Sifiso is nou deel van ‘n groot geheim. Elaine is gedetermineer om te kry wat sy wil hê. Hilda gee vir Oubaas die koue skouer.

Diederik and Sifiso are now a part of the big secret. Elaine is one determined girl. Hilda gives Oubaas the cold shoulder.

 

Episode 3715

Tx Donderdag 4 Februarie 

Dit is moeilik om positief te bly as jy die wêreld op jou skouers dra. Charmaine probeer die Meintjies gesin positief hou. Matrone krap in Hilda se slaai.

It’s hard to keep positive when the world is on your shoulders. Charmaine tries to keep the family positive.Matrone is always meddling.

 

Episode 3716

Tx Vrydag 5 Februarie

Willem gaan sukkel om homself uit hierdie gemors te kry. Xander se toekoms word Maandag bepaal. Hilda en Oubaas se duifies sit weer op dieselfde stelase.

How will Willem get himself out of this mess? Xander’s future will be decided on Monday. Oubaas and Hilda press the reset button.

 

Episode 3717

Tx Maandag 8 Februarie

Paula sukkel om Altus se nuwe lewenstyl te aanvaar. Bonita voel verantwoordelik vir die uitkoms van die hofsaak. Natalie praat haar mond verby.

Is this Bonita’s fault? Can Paula live with her husband’s double life? Natalie says too much.

 

Episode 3718

Tx Dinsdag 9 Februarie

Charmaine is bekommerd oor Vanessa en Xander se huwelik. Errol voel skuldig oor sy optrede teenoor Xander. Is Kristin hier om te bly?

Charmaine is worried about Vanessa’s marriage. Errol feels guilty. Is Kristin here to stay?

 

Episode 3719

Tx Woensdag 10 Februarie

Hilda is in haar noppies, sy en Oubaas was lanklaas so gelukkig. Ty is bekommerd oor Willem. Droom Felicity

Hilda’s do-over was the best decision of her life. Ty is worried about Willem. Is Felicity dreaming?

 

Episode 3720

Tx Donderdag 11 Februarie

Gif kom in klein botteltjies. Anna maak ‘n groot besluit oor haar toekoms. Hilda weet nie hoe sy deur hierdie gaan kom nie.

Dynamite comes in small packages. Anna makes a life changing decision. Hilda takes a fall.

 

Episode 3721

Tx Vrydag 12 Februarie

Vince is bekommerd oor sy broer. Elaine se plan verloop nie so glad soos sy gehoop het nie. Altus moet sy prioriteite in orde kry.

Vince is worried about his brother. Elaine’s plan isn’t running as smooth as she had hoped. Altus must get his priorities right.       

Episode 3722

Tx Maandag 15 Februarie 

Ty kom tot Felicity en Willem se redding. Donker tye lê voor vir die Hillside Times. 

Ty saves the day. Oubaas wants to visit the Walletjies. Dark times lie ahead for the Hillside Times. 

7de Laan February 2016

Episode 3723

Tx Dinsdag 16 Februarie

Xander sien nie lig aan die einde van die tonnel nie. Hilda en Oubaas berei voor vir hulle wittebrood. Felicity sukkel om Ty te vertrou. 

Xander feels hopeless. Hilda and Oubaas prepare for their honeymoon. Felicity does not trust Ty.  

Episode 3724

Tx Woensdag 17 Februarie 

Hoekom kruip Paula weg? Willem en Felicity het voorblad nuus gehaal. Gaan Bonita terug keer na haar ou gewoontes toe? 

Why is Paula hiding? Felicity and Willem have made the news. Is Bonita going back to her old life?

Episode 3725

Tx Donderdag 18 Februarie 

Altus plaas al sy vertroue in Sifiso.  Hilda en Oubaas vertrek op hulle wittebrood. Matrone gee vir Kim raad oor verhoudings. 

Altus puts all his trust in Sifiso. Hilda and Oubaas are off to their honeymoon. Matrone gives Kim relationship advice.  

Episode 3726

Tx Vrydag 19 Februarie 

Vanessa vertel vir Natalie presies wat sy van haar dink. Die Hillside Times se toekoms hang van Willem af. Bonita se lewe is in gevaar. 

Vanessa tells Natalie exactly how she feels about her. The Hillside Time’s future is depending on Willem. Bonita’s life is in danger.  

Episode 3727

Tx Maandag 22 Februarie 

Felicity kry ‘n regter hand om te help met haar ontwerpe. Matrone het baie wysheid om met Kim te deel. 

Felicity has found a new designer. Matrone has a lot of knowledge to share with Kim.  

 

Episode 3728

Tx Dinsdag 23 Februarie 

Bernard is betrokke by ‘n ongeluk. Is Felicity die regte vrou vir Willem? 

Bernard is involved in an accident. Is Felicity the right woman for Willem?  

 

Episode 3729

Tx Woensdag 24 Februarie 

Iemand hou Bonita dop… Felicity voel skuldig. Vanessa se senuwees hang  aan flarde. 

Someone is watching Bonita…  Felicity feels guilty. Vanessa can’t handle the stress anymore.     

 

Episode 3730

Tx Donderdag 25 Februarie 

Errol ontvang baie slegte nuus. Bonita besef sy het nie meer uitdraai kans nie. 

Errol receives terrible news. Bonita realize there is no turning back.  

Episode 3731

Tx Vrydag 26 Februarie 

Pulane en Errol maak vrede. Hillside gaan nooit weer dieselfde wees na vandag nie.

Errol forgives Pulane. Hillside will never be the same after today.   

Episode 3732

Tx Maandag 29 Februarie 

Marko het groot planne vir Stasie 6. Hilda en Oubaas is terug van hulle Wittebrood; en gelukkiger as ooit. ‘n Vreemde dame dwaal in Hillside rond. 

Marko has big plans for Stasie 6. Hilda and Oubaas are back from their honeymoon and happier than ever. A strange woman is wondering around in Hillside.  

 


 

Show Description

7de Laan is a South African Afrikaans soap opera with some English and Zulu dialogue in between.

It is set in and around the fictional Sewende Laan (“Seventh Avenue”) in the suburb of Hillside, Johannesburg where all the characters live or work. The street and shop fronts which are featured on the opening visuals, are in and around Johannesburg.

 


 

7de Laan is on SABC2, every weekday from 18:30

Catch the 7de Laan weekly omnibus on Sundays from 15:30

 
Comments

No comments yet.

 
Paste your AdWords Remarketing code here